| Modulekode | ICH 801 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | In hierdie module word inleidende menseregte-konsepte ondersoek; die menseregtesisteme onder die Verenigde Nasies, die Raad van Europa, die Organisasie van Amerikaanse State en enkele gekose nasionale regstelsels word ook geanaliseer. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Sentrum vir Menseregte |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App